cz83 waarde?
Posted: Sun Apr 20, 2014 4:02 pm
Hi almal.
ek kyk na n tweedehandse cz83 in 9mm browning (9mm kort). Is in n goeie toestand.
Wat dink julle is n billike prys vir die wapen?
Groete
Jaco