Page 1 of 1
Handige tasse (Pelican tipe)
Posted: Sat Apr 19, 2014 9:38 am
by Francoisv
Ek het hierdie tasse raakgeloop by Mica Hardware City in Wapadrand @R369. Sterk, met goeie skarniere en clips, kan sluit met additionele slotte. Dit sal verseker in my skietbaan bagasie land.
Worksman Watertight hard case-465x 360x 175mm
Re: Handige tasse (Pelican tipe)
Posted: Sun Apr 20, 2014 10:25 am
by JTM
Nice! Wonder of hulle tasse maak vir gewere ook?
Re: Handige tasse (Pelican tipe)
Posted: Sun Apr 20, 2014 3:41 pm
by Francoisv
JTM wrote:Nice! Wonder of hulle tasse maak vir gewere ook?
JTM
Ek kon nie veel op internet vind. Hulle maak gereedskapstelle en toolboxes, maar die spesifieke tas kon ek niks oor uitvind. Op die etiket sê dit manufactured for Mica, distributed by Agrinet. Soortgelyke tasse/kasse is vêr oor die R1000.
'n Geweertas van die gehalte sal 'n wenner wees.
Re: Handige tasse (Pelican tipe)
Posted: Sun Apr 20, 2014 7:45 pm
by JTM
En prysklas. Beslis.