Page 1 of 1

Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Mon Feb 07, 2011 8:55 pm
by PRIVATE RYAN
Kan iemand dalk raad gee asb? Dit lyk of die "blade" links of regs moet skuif,die manual praat van 'n knoppie? Dankie

Image

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Mon Feb 07, 2011 9:19 pm
by afriventure
Ek het 550's en altwee druk jy die knoppie voor die korrel en dan skuif hy vorentoe uit, as joune nie so werk nie is dit dalk 'n ander model ?

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Mon Feb 07, 2011 9:40 pm
by PRIVATE RYAN
Ek sien nie 'n knoppie nie? Sal more foto's opsit.Sukkel nog met die bessie.Dankie

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 9:34 am
by PRIVATE RYAN
Dan "grind" ek hom sommer af
as julle nie weet nie.

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 10:06 am
by Stefan764
Maat, dit lyk of dai stukkie wat links or regs moet skuif vasgesmee is??

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 10:09 am
by Geno
Hy lyk vir my ook gesoldeer, jy sal hom moet warm maak om hom af te kry.
Vat hom maar na 'n geweersmid toe.

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 10:28 am
by PRIVATE RYAN
;D

Geweet die grindery sou julle aandag kry!

Ek sal maar dat die smid wat my
terminator opsit dit verwyder.

Nog 'n vragie.

Daar het bietjie aanpaksel "residue?"
oorgebly na ek die visier verwyder
het, dit lyk soos gom of iets.

Waarmee kan mens dit veilig
verwyder?

Acetone? Sunlight?

Dankie

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 11:15 am
by Geno
acetone

Re: Cz550: verwyder voorste korrel

Posted: Tue Feb 08, 2011 11:19 am
by PRIVATE RYAN
sjap, dankie.