Page 1 of 1

Hande en oe en voete wat wil leer

Posted: Wed Apr 16, 2014 12:40 pm
by Boskamper
Middag die jak jagters en kat jagters, van die omgewing van koster en omte,
ek is nou taamliok loshand en sal graag wil leer van die Fynskrif, en sal enige tyd die koffie maak of gaan haal werk doen, solank dit nie te ver is nie, ( van Koster af ) ek is goed vertroud met veldwerk.
Laat weet maar as ek kan saam ry en net kyk en luister.

Re: Hande en oe en voete wat wil leer

Posted: Wed Apr 16, 2014 12:59 pm
by Geno
Nico,
Het jy grond of jagplek op Koster?
Indien wel, is ek en Gé bereid om deur te kom en jou te help en leer.

Groete,
Eugene

Re: Hande en oe en voete wat wil leer

Posted: Wed Apr 16, 2014 1:00 pm
by Geno
Skuus, OOM Nico. Nou eers Oom se ouderdom raakgesien.

Re: Hande en oe en voete wat wil leer

Posted: Wed Apr 16, 2014 2:58 pm
by Boskamper
Oom se alie, nee ek het nie grond nie, bly innie dorp, maar vra vir saamry en leer as julle uitgaan, intussen sal ek uitkyk vir plek hier, om jakke te roep en die katte te soek.

Re: Hande en oe en voete wat wil leer

Posted: Wed Apr 16, 2014 5:28 pm
by Geno
Doodreg Oom Nico.
Ons sal reël.