Page 1 of 1
Dagroep DVD
Posted: Tue Apr 15, 2014 11:46 am
by jaracal
Ek is bly om te kan aankondig dat my Dagroep DVD uiteindelik klaar is en beskikbaar is. Dit kan deur die Online Shop bestel word of ook met 'n e-pos direk aan my.
dagroep_dvd.png
Groete
Heinrich
Re: Dagroep DVD
Posted: Tue Apr 15, 2014 12:02 pm
by Gernie
Hi Heinrich
Jy kan nie vir ons so 'n klein prikkel video posit van wat om te verwag nie?
Re: Dagroep DVD
Posted: Tue Apr 15, 2014 12:18 pm
by jaracal
Gernie, sal so maak.
Groete
Heinrich
Re: Dagroep DVD
Posted: Tue Apr 15, 2014 2:10 pm
by Gernie
Dankie, kan nie wag nie.
Re: Dagroep DVD
Posted: Fri Apr 25, 2014 2:07 pm
by jaracal
Hier is die beloofte Demo. Neem amper langer om te besluit wat om in te sit en uit te haal as die oorspronklike:
https://www.youtube.com/watch?v=6rMpHU-M3YA
Re: Dagroep DVD
Posted: Fri Apr 25, 2014 4:42 pm
by cassie_calvinia
dit lyk sommer baie grend!
dankie vir die moeite!
Re: Dagroep DVD
Posted: Fri Apr 25, 2014 6:36 pm
by Martin Marais
Baie netjies Hein.
Ou Vlekkie storm regtig teen een asemrowende spoed na sy einde toe.
Dankie vir al jou moeite.
Groete.
Re: Dagroep DVD
Posted: Sat Apr 26, 2014 12:40 pm
by johans
dankie oom hein,kani wag vir myne om te kom nie
Re: Dagroep DVD
Posted: Tue Apr 29, 2014 6:53 pm
by johans
ekt vandag my dvd gekry,dankie oom hein,dis baie interessant.daai jakke kom sommer mooi in saam die klassieke musiek
Re: Dagroep DVD
Posted: Fri May 09, 2014 9:56 pm
by jak101
Hallo Hein
Dankie, myne ook gekry hierdie week. So vinnig deurgekyk en dit lyk regtig goed en leersaam. Gaan hom stadig deurkyk en notas maak.
Groete
Angus
Re: Dagroep DVD
Posted: Sat May 10, 2014 11:48 am
by smitjs
Ek geniet die DVD baie!
Is dit nie ongelooflik hoe die vroutjie onsigbaar is tot sy haar kop optel nie?
Laat dit 'n les wees.
Re: Dagroep DVD
Posted: Sat May 10, 2014 2:21 pm
by jaracal
Dankie, ek is bly die manne geniet die DVD
Re: Dagroep DVD
Posted: Sun May 11, 2014 6:22 pm
by Ratel
Hein
Het my DVD gekry en het dit is baie interessant en veral leersaam. Waar kry 'n man daai draagbare skiet stoele en teen watter prys? Nie seker of jy my PM gekry het nie.
Re: Dagroep DVD
Posted: Sun May 11, 2014 6:47 pm
by jaracal
Junglejulian van die forum maak hulle, PM of e-pos hom. Hy adverteer ook hier.
Groete
Re: Dagroep DVD
Posted: Sun Nov 02, 2014 12:03 pm
by jaracal
Met die stakende poskantoor en geen courier dienste in Philippolis het ek die dagroep DVD opgelaai na die "Jaracal Online shop". Die persone wat die fisiese DVD ook verlang, dit sal van Bloemfontein per courier gestuur word alhoewel ek slegs elke 2de week in Bloemfontein is. So dit sal langer neem. Die courier wat ek gebruik is Aramex wat 'n "dropbox" by die meeste Pick and Pay takke het en is die koste R99-00. Solank die pakkie in die plastiese koevert/sak ingaan kos dit slegs R99-00
Jaracal online shop
http://www.jaracal.net/catalog
Groete
Heinrich
Re: Dagroep DVD
Posted: Thu Oct 15, 2015 12:24 am
by Roy Sparks
Recently bought your two DVD's at Klopper's in Bloemfontein. Thank you for sharing your valuable knowledge and skills Hein - very generous of you. My son recently turned 18 and really enjoyed them as well. We plan to become more active as a team in this area of interest. Just trying to source a suitable rifle for him at moment.
Keep up the good work mate.
Regards - Roy Sparks.