Leopold QR ringe
Posted: Tue Apr 15, 2014 8:45 am
Hi julle.
Ek gaan Leopold QR ringe en basis op my Mauser sit. Ek wil graag weet watse 20Moa rails op my Mauser sal pas, en sal ek dan ander basis moet kry om op die rails te pas?