Page 1 of 1

Remington doppe

Posted: Mon Feb 07, 2011 10:36 am
by Monrique (SJ)
Dagse maats

Kan iemand my dalk se waar ek Remington doppe in .243Win kan kry?  Dit wil vir my voorkom baie winkels het nie voorraad nie, of ten minste die wat ek gebel het!

Sal n nommer waardeer asb.

Groetnis
SJ

Re: Remington doppe

Posted: Mon Feb 07, 2011 11:06 am
by Armand Steenkamp
Jis Sj.
Het gou bietjie rond geloer en jy kan kry by Hunt online.co.za
Goedkoopste was R348.27 vir 50
Praat met Koot le Roux by 083 2000 586

Hoop jy kom reg
Groete Armand

Re: Remington doppe

Posted: Mon Feb 07, 2011 11:42 am
by Beyers
Neo-C Outdoors Manufacturing and Trading [sales@neo-ccb.com]

Re: Remington doppe

Posted: Mon Feb 07, 2011 2:54 pm
by Monrique (SJ)
Dankie vir die manne wat laat weet het, sal daar probeer.

Groetnis
SJ