Page 1 of 1

7,65 Browning patrone

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:09 pm
by Jake1
Ek het 2 pakkies 7,65 Browning patrone (sellier & bellot) gratis vir iemand wat belangstel.

Hoop iemand kan dit goed aanwend, ek is lankal "due" om iets hier te plaas.

Jake1

Re: 7,65 Browning patrone

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:20 pm
by HennieC
Jake is dit die gewone pistol se patrone? as dit is sal ek vat.
my nommer is: 0 sewe 6 nul 45 nul 2 nul 4

Re: 7,65 Browning patrone

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:28 pm
by Jake1
Hennie ek het vir jou 'n foto gestuur

Jake1

Re: 7,65 Browning patrone

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:50 pm
by Jake1
Hennie gaan dit vat, en optel, 1 minuut......... toe het dit baas

Jake1

Re: 7,65 Browning patrone

Posted: Thu Apr 10, 2014 7:12 pm
by HennieC
Dankie Jake.