Page 1 of 1

Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:12 am
by Hein (Haan)
Ek het so +- 120 CCi 200 primers wat ek nie gebruik nie.
Ek weet dit is nie baie nie hoop dit kan dalk iemand uithelp met die goed wat nou so skaars is.

Ek is in Vryburg as iemand dit kan op tel sal dit goed wees anders pos ek dit sommer.
Groete
Hein

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:18 am
by musgrave270
Haan

Ek sal hulle by jou neem. Ek pm jou

Baie dankie

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:20 am
by Hein (Haan)
Hulle is joune Musgrave

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:40 am
by musgrave270
Baie dankie

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 12:51 pm
by Fanta300
Ek glo nie mens mag hulle pos nie

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:39 pm
by Jakes73
Fanta300 wrote:Ek glo nie mens mag hulle pos nie
Oops ... >:+ >:+ >:+ Nou se jy my ... :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 1:48 pm
by Jake1
Fanta die koeelpunte wat jy gepos het vir my was oopgemaak en moontlik geinspekteer, gelukkig mag mens koeelpunte pos maar ek hou nie van die idee dat pakkies oopgemaak word nie.

J1

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Thu Apr 10, 2014 11:36 pm
by Fanta300
Lyk my pakkies word maar gereeld deursoek vir iets waardevols

>:(

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 8:01 am
by Capt. Yoda
EK het ook al "perongeluk" primers gepos >:D maar hulle het gelukkig by hul baas uit gekom.Ek dink ook die pakkies wat oop gemaak word is maar meer vir iets soek as wat dit vir inspeksie is.

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 10:46 am
by Jake1
:laugh: Hulle hoop seker daar is kontant in die pakkie iewers.

Jake1

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 11:11 am
by Capt. Yoda
Jake1 wrote::laugh: Hulle hoop seker daar is kontant in die pakkie iewers.

Jake1

As hulle maar net weet hoeveel kontant hulle kon maak O0

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 12:46 pm
by MJK
Moewiese surprize as daardie tjappie met mening slaan en paar primers het uit boksie geval :o :o ;D

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 4:06 pm
by Hein (Haan)
Ruan ek het die primers by Rikus gaan afgee,geniet hulle
Groete
Hein

Re: Pay it forward- CCI 200 primers

Posted: Fri Apr 11, 2014 4:38 pm
by musgrave270
Baie dankie. Ek waardeer.

Groete
Ruan