Volstruise oes
Posted: Wed Apr 09, 2014 8:47 am
More,
Ek is dringend opsoek na volstruise om te oes enige plek in suid afrika. Enige iets van 50 tot 400 voels asb. Hoop daar is iemand wat kan help.
Moes Maandag 90 afgehaal het teen die Weskus maar iemand het iemand 'n poep gevoer
Ek fokus nou eers op voels maar enige ander wild is ook welkom