Permitte vir nag skiet en jag
Posted: Thu Feb 03, 2011 9:03 pm
Hi Almal.
My dinge begin nou na 'n punt toe te staan met die skiet van jakkies.
Ek gaan maar in Mamparalanga op Witbank begin op 'n vriend se grond.
Ek sal graag wil weet wat die wet bepaal rakende permitte/toestemming om probleem diere in die nag te skiet?
Waarheen gaan ek en waarvoor vra ek? Ek glo dis beter om binneĀ die wet te begin en dan sommer daar te bly.
2dens. Dieselfde grond eienaar het gevra dat ek moet uitvind hoe mens te werk gaan om 'n permit te kry om 'n Kudu op dieselfde grond te jag. Ek moet die ook sommer vir hom skiet aangesien hy in 11 jaar nog nooit tyd gehad het om self daar te skiet nie. Die plaas is meestal natuurlikke weiding vir bees met so 100ha aangeplante gras. So dit is nie 'n jagplaas nie. Ek weet sy buurman het in die verlede 'n permit in Middelburg gekry maar daai kantoor het blykbaar geskuif.
Enige hulp en raad sal wardeer word.
Peet