Page 1 of 1

Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 7:51 pm
by Speen
My skoonpa en swaer het albei ou Weaver scopes op hulle gewere (middel 80's). My swaer kyk om vir hom 'n nuwe scope op sy .243 te sit. Hyt vandag 'n Weaver gesien, en hy is redelik oortuig. Is dit 'n goeie scope om op te sit of kan mens vir daai prys (R3500-R4000) iets beter kry?

Re: Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 7:58 pm
by Sangoma (IAN)
Vergroting?

Re: Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 8:04 pm
by mariusr
Ek glo ou ry nie altyd die selfde kar nie? Laat hy eers na Nikon, Burris ens kyk nie dat Weaver slegte teleskoop is nie dink net hulle is so bietjie agter in vandag se tye?

Re: Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 8:07 pm
by Armand Steenkamp
Nikon, Rudolph of burris. Ek sou se dis n veiliger roep

Groetnis

Re: Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 8:39 pm
by Speen
Die Weaver is 'n 4-12x50.

Re: Weaver scopes

Posted: Mon Apr 07, 2014 8:50 pm
by Frikkie Coetzee
As julle my n jaar terug die vraag gevra het het ek gese bly weg.

Ek het n 222 gekoop so jaar gelede met n nuwe 6x38 Weaver.
Hom afgehaal en eenkant gesit. Laat laasjaar kry ek die juk om my 8x57 se Leupold te laat diens ensoek toe n teleskoop om op te sit. Gaan kyk toe weer na die Weaver.

Made in Japan nogal

So impressed met hom hy bly nou permanenet op die 8 mm

Die lense is duidelik en eye relief is goed. Ook geen. An daai tonnel visie effek nie waarvan ek baie hou.

As n goedkoper teleskoop sal ek hom definitief n tweede kyk gee.

Re: Weaver scopes

Posted: Tue Apr 08, 2014 8:34 am
by Capt. Yoda
Ek sou ook daai Weaver scope net so op die geweer gehou het.Daar is n "Cult flowing" onder die US skuts oor die ou Weavers.Vir R4000 sal jy nie n scope kry wat daai ou Weaver sal klop nie.Ek het op n tyd ou scopes versamel en ek het nog n 1980 Japan Tasco en so 1980 Weaver oor en n mens sal nie glo hoe goed hulle glas is nie.As die ou scopes zero hou en track sal ek hulle net so los.