Scope opsies vir 'n 308
Posted: Mon Apr 07, 2014 2:21 pm
Ek wil bietjie hier op die forum hoor wat julle sal voorstel in terme van scope om op my geweer te sit. Huidiglik gaan dit of op 'n 308 gaan.
My jag is maar 'n mengsel tussen bosveld (meeste), Natal jag (so 200m maks) en dan hier en daar 'n trip Kimberley afstande (200-350m)
Opsies wat ek oorweeg is die volgende
- Zeiss Duralyt 3-12x50 (Dink R10500)
- Burris Eliminator II (kan hom kry vir R6500 tweede hands)
- Leupold VX3 4.5-14X50 (Dink ook so R10 000)
Rede hoekom ek die burris oorweeg is die rangefinder en dink nie sal weer een kry teen so goeie prys nie. Het nie 'n ander range finder nie, so sal my 'n paar rand kos om 'n ander scope te koop en 'n ekstra range finder.
Wat sal julle voorstel? Ek wil nie graag bo daardie R10 000 area gaan nie. Moet ek maar kyk wat die ouens by huntex dalk op special het?