Touwsrivier roepkursus - 9-10 Mei 2014
Posted: Wed Apr 02, 2014 12:36 pm
Ek het sopas n epos vanaf Kaapjag ontvang. 9-10 Mei bied Oom Taffie n kursus aan op Touwsrivier. Dit is lekker naby vir al die manne hier uit die kaap.
Sien aangehegte pamflet vir detail.
Sien aangehegte pamflet vir detail.