Page 1 of 1
9mm dies
Posted: Sun Mar 30, 2014 9:14 pm
by Landy
Hi manne ek het n reloading set gekoop en die dies bygekry n 9mm dies set as iemand belang stel gratis verniet betaal net die posgeld
Re: 9mm dies
Posted: Sun Mar 30, 2014 9:38 pm
by atplay
Kan ek asb "dibs" roep op die die set?
Re: 9mm dies
Posted: Sun Mar 30, 2014 9:43 pm
by atplay
Pm gestuur
Re: 9mm dies
Posted: Mon Mar 31, 2014 6:10 am
by Landy
Sorry manne Polla1983 se pm was eerste.
Re: 9mm dies
Posted: Mon Mar 31, 2014 3:17 pm
by Reggie Gerber
Landy wat se set het jy gekoop (kit)
Re: 9mm dies
Posted: Mon Mar 31, 2014 5:17 pm
by Landy
Reggie Gerber wrote:Landy wat se set het jy gekoop (kit)
Hele stel Layman by my neef gekoop press 222Dies skaal en case trimmer toe gee hy die 9 mm dies by is ook maar nog nuut in laai storie