Page 1 of 1
Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 10:38 am
by Hartskoot Hennie
Weet iemand van enige plase naby Bela Bela waar 'n mens kan gaan jag?
Al kan 'n mens net vir 'n dag deurgaan sal dit ook reg wees.
Dankie!
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 10:54 am
by VdWalt
Hartskoot Hennie wrote:Weet iemand van enige plase naby Bela Bela waar 'n mens kan gaan jag?
Al kan 'n mens net vir 'n dag deurgaan sal dit ook reg wees.
Dankie!
Wat van Jugania - hulle doen geweer ook en hulle doen dag jagte? Wel nie Bela Bela
nie maar Rustenburg is nie te ver nie.
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 11:05 am
by win270
Vdwalt, kan jy asb hulle kontakbesonderhede plaas? Dankie!
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 11:19 am
by VdWalt
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 11:49 am
by Jean Marais
Hennie, probeer Mapalasi:
http://www.mapalasi.co.za/
Baie goeie fasiliteite, en wild is vollop, maar wild.
Re: Jagplaas naby Bela Bela
Posted: Fri Mar 28, 2014 2:07 pm
by ROBBIE1
Bel gerus vir Johan ook, (ons noem hom sommer Moepel), 0781746957.