Page 1 of 1

vlakvark jag

Posted: Thu Mar 27, 2014 9:19 pm
by Wouter270
Naand mense
Ek is van Bloemfontein en soek plek om vlakvarke verniet te skiet, nie meer as so 300km ver nie,reply of e-mail my by wouterswanepoel@yahoo.com bosvark kan ook werk.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:13 am
by Roger
Wouter, as jy reg kom, sal jy so gaaf wees om die informasie vir my ook aan te stuur.

Groete,
Roger!

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:15 am
by FCLoretz
Roger onthou my net, ek sit lnks voor.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:17 am
by Roger
FCLoretz wrote:Roger onthou my net, ek sit lnks voor.
honnerd-bedonnerd

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:25 am
by VdWalt
As dit 300km JHB se kant toe is laat my ook weet!

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:27 am
by ROBBIE1
Jissie vir mahala sal ek braaipakke saambring, sit links agter, ek sal skink ook!

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:33 am
by Roger
ROBBIE1 wrote:Jissie vir mahala sal ek braaipakke saambring, sit links agter, ek sal skink ook!
En die wenner is... ++>: ++>: ++>:

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:49 am
by Polla1983
Manne, is daar nog plek oor? Ek sal in die venter klim! soek net n partner want ek wil nie aleen skink nie, dis donker daar agter in..

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:51 am
by Roger
NW is bekend vir hulle varke, waar is daai manne? Iemand moet kan help :-)

Wouter, kom tot by my van Bloem af dan ry ons van hier af.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 10:13 am
by Capt. Yoda
Polla1983 wrote:Manne, is daar nog plek oor? Ek sal in die venter klim! soek net n partner want ek wil nie aleen skink nie, dis donker daar agter in..

http://mrhalfdome.files.wordpress.com/2010/03/camelback-omega-deluxe.jpg

Meng hom klaar voor die tyd dan suig jy net

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 10:42 am
by Zack Benade
Ek sal die brandewyn glase vol hou. Die drywer moet net nie vinnig stop nie. ++>: ++>:
Al waneer hy hard mag stop as daar 'n skilpad oor die pad hardloop teen 70kM /h.
Ek soek 'n skilpad trofee vir my bar. >:D


Op 'n ernstige noot Wouter270
Daar is 'n paar plekke naby Bloem maar die manne hou dit stil vir hulle self.
Ek het nou die dag 'n sog gesien naby Maselspoort aan Bloem se kant

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 2:37 pm
by henning
Wouter270, ek moet vir jou dit gee, jy weet hoe om n partytjie te reel

Groete
Henning

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 2:44 pm
by GreyGhostGear
Smaak my Wouter gaan sy eie jag mis.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 2:45 pm
by GreyGhostGear
ma dis ok, hy't darem nie betaal nie.

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 2:52 pm
by FCLoretz
Petrie moet ons jou op die lughawe optel?

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 3:04 pm
by GreyGhostGear
FCLoretz wrote:Petrie moet ons jou op die lughawe optel?
is reg, dan gooi ons sommer vandaar af in 'n lughawe bus. Is daar nie 'n paar varke in die Oos Rand nie?

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 3:08 pm
by BLOK
Ek wou nog vir Wouter welkom heet maar lyk my dit is nie meer nodig nie. ;) ;D ;D

Re: vlakvark jag

Posted: Fri Mar 28, 2014 3:13 pm
by FCLoretz
Ja, daar is baie, veral as ons brakpan toe ry...

Re: vlakvark jag

Posted: Sat Mar 29, 2014 4:26 am
by Roger
FCLoretz wrote:Ja, daar is baie, veral as ons brakpan toe ry...

Bwhahahaha :-)

Re: vlakvark jag

Posted: Sun Mar 30, 2014 8:24 am
by Jakkalsgat
Bloemfontein, o Bloemfontein! Jy kan maar se ek kom van Bloemfontein moet asb net nie se ek is ook 'n jagter van Bloemfontein nie!

Re: vlakvark jag

Posted: Sun Apr 13, 2014 5:49 pm
by Vlooi1996
Die man jag al laaaaaank!!!