Page 1 of 1
Strelok Pro
Posted: Thu Mar 27, 2014 6:03 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê manne.
Strelok Pro het nou ook 'n "recticle" funksie soos die ander weergawes.
Groetnis
Re: Strelok Pro
Posted: Thu Mar 27, 2014 6:12 pm
by Nickvn
Ek kan dit nerens sien op die nuwe iphone weergawe nie. Watter weergawe gebruik jy?
Re: Strelok Pro
Posted: Thu Mar 27, 2014 7:06 pm
by Gawie(13mm)
Samsung S4. Android.
Laas week "ge-update".
Omtrent 390 verskillende kruishare.
Re: Strelok Pro
Posted: Thu Mar 27, 2014 7:11 pm
by Pvdw
gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
Re: Strelok Pro
Posted: Thu Mar 27, 2014 9:04 pm
by Gawie(13mm)
Pvdw wrote:gawie wat is die pro anders as die +?? weet jy dalk??
Spindrift.
Cariolus effect.
Vertical wind deflection.
Al die goedjies wat jy nodig het vir daai laaaaang skootjies.

Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 8:36 am
by Chevvy SS
Ai, dat mens nou ........
Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 8:43 am
by Gawie(13mm)
Chevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Chevvy, as ek so uit die hoek van my oog na jou dansende poppie loer, is dit net mooi alles wat jy nodig het om haar nader te hark

Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 8:52 am
by Heinz Petersen
Chevvy SS wrote:Ai, dat mens nou ........
Jislaaik man, daai goedere is soos blits, jy wil dit nie sien nie, maar jy sien dit.
Dan bly hulle vir my kyk.

Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 9:12 am
by Chevvy SS
al die ou meggeftertjies nodig het vir 'n ver skootjie...
Mamma, ek kom nou net kamer toe, lê solank. Ek wil nog net 0.1g kruit by my lading sit, op my strelok kyk wat die windtoestand in die kamer gaan wees, die assakkie swaai, my bipod laat sak om oor te mik, die rangefinder gebruik om te sien hoe ver dit kamer toe is, my shooting mat saambring vir as ek afval, my loop boresight. Eks nou daar, net nog my anti-cant op my loop sit.
Sorry mamma, ek kannie meer kamer toe kom nie. Met die gevroetel het ek klaar gekom....
Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 9:33 am
by Gawie(13mm)
En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel.

Re: Strelok Pro
Posted: Fri Mar 28, 2014 10:13 am
by 3006
Gawie(7mm) wrote:En jy wil hê ons moet die Sako se sneller nog fyner stel.

Jip en smaak my die man toon klaar tekens van te hoe "druk"
