Page 1 of 1

Boere verneukery

Posted: Wed Mar 26, 2014 9:22 am
by Smirre
More
Gaan koop vandag entsof vir my beeste
Jy kry altyd die vriessakkies gratis om die entstof koud te hou

Maar by Hinterland die ou senwes sien ek ek betaal R8 .37 per yssakkie
Hulle kry die goed verniet!!!!

Hulle sal my nie weer sien nie

Smirre

Re: Boere verneukery

Posted: Wed Mar 26, 2014 9:33 am
by win270
Vertel hulle ook daaroor . . . dalk dink hulle weer.