Page 1 of 1

Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 5:41 pm
by Wismit
Soos ek in `n ander pos genoem het het ons die naweek van 21-24 Maart bietje gaan vis soek by Nottingham lodge Zim.

Vrydag oggend 03:30 ariveer ons by Beitbrug grenspos. Daar lyk dit toe nou so:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/IMG-20140321-00587.jpg

Ek dog toe dat dit darem nie te sleg gaan wees nie want daar is mos nou nie so baie mense nie.

4 ure en baie grys hare later is ons uiteindelik in Zim en oppad na Nottingham Lodge.

Oppad soontoe is veld baie mooi, ry oor die rivier en moes tog net eers foto neem:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... loop-1.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/rivierinloop-1.jpg

Daar gekom word ons begroet deur ses "hulpe" wat sommer dadelik die karre afpak en ons bagasie na ons kamers neem.

Die is hoe die huisies aan buite kant lyk:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/mooifotovanhusies.jpg

Aan die binnekant van die huisies is 2 enkel beddens:
http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... shusie.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/kidshusie.jpg

en `n dubbelbed:
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/slaapkamer.jpg

word vervolg

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 6:00 pm
by Wismit
Vervolg

Verder is daar dan ook `n badkamer:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... dkamer.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/badkamer.jpg

Dan is daar `n lekker eetsaal waar 3 etes per dag bedien word:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... etsaal.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/mooifotovaneetsaal.jpg

Daar is ook `n swembad vir die kinders as dit te warm word aangesien hul nie in die dam kan swem nie want daar is te veel krokke:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... nrswem.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/jnrswem.jpg

Hier is die bote wat beskikbaar is, `n skipper word ook voorsien:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... OTEYES.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/BOTEYES.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... orboot.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/BiancaenAmeldaopmotorboot.jpg

vervolg

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 6:05 pm
by Wismit
Dit is `n masiewe en pragtige dam:
http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... damwal.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/Sementdamwal.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... dam2-1.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/YESdam2-1.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... oordam.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/mooiuitsigoordam.jpg

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 6:12 pm
by Wismit
Daar is slegs Swartbaars, Kurpers en Babers in die dam. Die swartbaars is egter catch en release:

Die seuns se eerste sessie: 08h00 - 11h00:
http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... ivangs.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/Kidsvoormooivangs.jpg

Ons het so gemiddeld 20-25 met gewig van so 600gr - 800gr vis per dag gevang. Dit klink nie baie nie maar die weer was regtig nie lekker nie. Dit was maar bewolk en winderig. Ons het darem so paar mooies gehaak:

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... isseop.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/JnrenRynardhouvisseop.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... kurper.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/Jnrsegrootkurper.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... kurper.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/Rynardsegrootkurper.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... ootses.jpg
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/seunsspogmetgrootses.jpg

Dan is daar ook seker honderde kleiner kurpers gevang wat maar terug gegooi was.

Ek weet ek gaan weer volgende jaar !!!


W.S

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 6:28 pm
by Wismit
Hoekom wys my fotos nie? Wat doen ek verkeerd?

W.S

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 9:55 pm
by Francois Marais
Wismit

Sit net die http links tussen twee tekens, het jou eerste post probeer regmaak, maar lyk of jy dalk van die fotos in photobucket geskuif het na jy die links opgesit het.....

Mooi loop
Francois

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Tue Mar 25, 2014 10:40 pm
by Marc
Lekker man, die kinders het hulself omtrent geniet !

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Wed Mar 26, 2014 6:50 am
by Wismit
Francois, baie dankie vir die hulp !!!
W.S

Re: Zim het toe tog vis !!!

Posted: Sun Mar 30, 2014 7:16 pm
by Wismit
http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/10153209_296023227214991_1535643084_n.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/1966832_296023210548326_981984505_n.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/10013291_296023317214982_815696187_n.jpg

http://i961.photobucket.com/albums/ae98/Wismit710621B/Mobile%20Uploads/10155560_296023177214996_1885394799_n.jpg