Page 1 of 1

TOMBI 500m

Posted: Mon Mar 24, 2014 10:44 am
by Heinz Petersen
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140108_135508_zpseb35d949.jpg
My 3 skoot groepering met die TOMBI op 500m 167gr Lapuas

Re: TOMBI 500m

Posted: Mon Mar 24, 2014 10:59 am
by Chevvy SS
Netjies!

Re: TOMBI 500m

Posted: Mon Mar 24, 2014 2:57 pm
by PWV
Baie ouens het al gehoor van 'n Tombi, maar min ken hom! ;D

Re: TOMBI 500m

Posted: Mon Mar 24, 2014 3:02 pm
by Jakkie07
al wat ek weet van hom is Klein kleiner Tombi klein

Re: TOMBI 500m

Posted: Tue Aug 05, 2014 12:00 pm
by Leon Crous
Heinz,
Wie't jou Tombi gebou?
Leon.

Re: TOMBI 500m

Posted: Tue Aug 05, 2014 3:06 pm
by PWV
Jakkie07 wrote:al wat ek weet van hom is Klein kleiner Tombi klein

So, my opmerking hierbo is nie ver verwyderd van die waarheid nie! 8)

Re: TOMBI 500m

Posted: Tue Aug 05, 2014 4:44 pm
by Wilhelm Schultz
Baie mooi oom Heinz!

Re: TOMBI 500m

Posted: Wed Aug 06, 2014 1:42 pm
by JTM
Mooi geskiet. Watter merk Tombi is dit, as ek mag vra? Of is die 300's nie soos die 7mm Tombi nie?

Re: TOMBI 500m

Posted: Wed Aug 06, 2014 3:49 pm
by tau
Het 'n pel in Namibie wat een het. Hulle skiet .243 doppies op 300m. As ek na die groepe kyk kan jy dieselfde op 500m doen. Asemrowende kaliber/s.

Re: TOMBI 500m

Posted: Wed Aug 06, 2014 3:55 pm
by Fritz
Hein ek sit en wonder, hoe sal hy maak met 'n 208gr A-max? Wat is jou H2O kapasiteit? Watse dies gebruik jy?

Re: TOMBI 500m

Posted: Thu Aug 07, 2014 8:23 am
by Wouter Roets
Heinz

Hierdie is n finominale groepering wat jy vermag het! Wel gedaan.

Fritz van watter kaliber praat jy nou?

Groetnis
Wouter

Re: TOMBI 500m

Posted: Thu Aug 07, 2014 12:46 pm
by alecjohnson
hoe lyk daai tombi dop?

Re: TOMBI 500m

Posted: Thu Aug 07, 2014 1:02 pm
by Wouter Roets
Alec

Net soos n 7x57 Ackley Improved(40 grade skouers met minimum bodytaper) maar die dop is n rapsie langer(2mm) op die Merk 4.

Groetnis
Wouter

Re: TOMBI 500m

Posted: Thu Aug 07, 2014 2:28 pm
by Wouter Roets
Luddie

Soos ek nou net vir Fritz per PM gese het lyk my ek moes maar eerder in die bed vandag gebly het!

Groetnis
Wout

Re: TOMBI 500m

Posted: Thu Aug 07, 2014 6:31 pm
by JPS
Bitter netjiese groep daardie.