Remote dimmer
Posted: Sat Mar 22, 2014 2:27 pm
Ek is opsoek na n remote dimmer (+/- 50m - 75m opvangs) wat ek by n Luiperd bait wil opstel.
Weet iemand dalk waar ek so iets kan koop?
Weet iemand dalk waar ek so iets kan koop?
Deel bietjie !! Diagram ,Transmitter ens..klink interessant !rudib wrote:Het reggekom dankie, gaan sommer my eie een bou.