Page 1 of 1

Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:20 pm
by Leroi
Hi almal, dis seker n stupid vraag maar ek sukkel om my thor ringe te verwyder.
Het iemand dank enige tips? Ek het nie self die ringe opgesit nie, so ek weet nie lekker how die goed werk nie.

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:43 pm
by DWB
Draai die twee grub screws aan weerskante los tussen die basis en die ring gedeelte

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:48 pm
by Leroi
Thanks met wat draai jy die skroewe los? ek kan nie n skroewe draaier in die gleuwe in kry nie.
Is daar n spesiale tool?

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:53 pm
by VdWalt
Met 'n klein allen key

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:54 pm
by VdWalt
PM my jou cel nommer as jy nog sukkel dan WhattsApp ek jou fotos hoe
en om waar om dit in te sit.

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Thu Mar 20, 2014 8:09 pm
by PWV
Leroi
As ek jou raad kan gee, neem die geweer na 'n ervare geweerkenner of 'n wapensmid. Dit is so maklik om goed te beskadig en dan is jy later spyt.
SĂȘ maar net.

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Fri Mar 21, 2014 2:43 pm
by JTM
Met Thor se hammer :)

Spot net eers bietjie. As jy sukkel kan jy by my kom draai maak. Ek het van alle tipes allen keys en goed hier. Is seker hier is iets wat sal kan help.

Re: Hoe verwyder mens thor ringe?

Posted: Mon Mar 24, 2014 7:53 am
by Leroi
Dankie vir almal se hulp ek het reggekom.