Page 1 of 1
55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Jan 31, 2011 3:55 pm
by Vaalboer
Menere - het 'n pakkie 55 grein Nosler Balistic Tips gekoop - omdat hulle so mooi is maar ook om bietjie te probeer in my Ruger 26duim 1 in 8 twist 243.
Het julle ervaring met die ligte puntjies? Hoe maak hulle en wat laai julle? Sal natuurlik met oorleg konsidireer...
Groete
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Jan 31, 2011 4:02 pm
by JOHANNIC
Vaalboer
Eerstens is jy seker dis 1/8 my ruger vt 26 is n 1/9
Ek skiet net 55gr nosler met die pers puntjie
Ek laai S321 43,2gr gee my 4090-4150vps die batches kruit verskil maar gereeld!!!
Begin by 41gr dit behoort jou op 3800vps te begin hulle is dodelik akkuraat my beste is 5skoot groep 8.11mm
Ek is al oor die 2000 skote en het Saterdag met PMP se kompitiesie n 14.88mm geskiet "met gekoopte"ammo
So ver is die loop nog reg vir hoe lank is n ope vraag 
Groete johan
Oja geen d-nuts met die 55gr en my doppe rek ook nie
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Jan 31, 2011 4:08 pm
by Vaalboer
Hi
Ja - jy is reg - dit is 1 in 9 twist.
Dis dieselle Ruger VT soos jy daar het! sal probeer - Dankie!
Weet nie of ek daai 5 groep van 8.11 sal kan beat nie!
Het jy 'n KD op?
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Jan 31, 2011 4:10 pm
by Vaalboer
Hoe lank is jou gelaaide patroontjie?
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Jan 31, 2011 4:14 pm
by JOHANNIC
Sorry man dis 67mm
Nee ek het nie n KD op nie,die ding skiet so vinnig die bokke hoor nooit die "kaboom" nie 
Jy gaan redelik maklik onder n halfduim groep
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 2:48 pm
by JOHANNIC
5 SKOOT Groepe met 55gr noslers
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 2:53 pm
by JPS
Ek raak al hoe meer oorreed om 'n .243 kie aan te skaf

Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 8:37 pm
by Gerrit Visser
Ek is nie 'n prof jak jagter nie, maar het al gesien wat Johan met die 55gr Nosler BT doen. As ek jakkals moet jag vir oorlewing sal die Nosler 55gr BT my keuse wees. Weet nog net nie in watter dop nie. Wonder net wat sal die 6mmBr hom druk. By ges? die dop moet die 55gr 4000 f/s gooi.
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:19 pm
by Stefan764
Moerlandspanvantonnerfontein....
Johan dai is n ongeskikte groep...

Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:35 pm
by Christo
JOHANNIC wrote:
5 SKOOT Groepe met 55gr noslers
Kry dit nie eens reg met papier pons nie. Mooi Johan
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:39 pm
by JOHANNIC
Dankie Christo
Sal jou darem seker Saterdag sien met die Matroosberg veldskiet
Groete johan
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:42 pm
by Christo
JOHANNIC wrote:
Dankie Christo
Sal jou darem seker Saterdag sien met die Matroosberg veldskiet
Groete johan
Net as Nicholas Yale teen Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. Ek gaan more met my laastes so paar skote skiet en hoop NY lewer betyds af.
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:45 pm
by JOHANNIC
Ek sal ook somer kyk of ek vir jou kan opspoor ek het gehoop jy het al n klomp gekry....

ek het darem so een kaart wat ek kan skiet om te kry sal jou laat weet.

Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:47 pm
by Stefan764
Christo wrote:
..... Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. .....
Christo
Op watter koeels sit jy dan hierdie punte?
Stef
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:47 pm
by Christo
http://www.yr.no/place/South_Africa/Wes ... ekend.html
Johannic, lees bietjie hier.
Daai punte se spoed gaan verseker geaffekteer word met soveel water in die lug. My geweer hou nie van nat word nie.
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:49 pm
by Christo
Stefan764 wrote:
Christo wrote:
..... Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. .....
Christo
Op watter koeels sit jy dan hierdie punte?
Stef
Ja ja, ek sit Gerhard op jou boetman. Probeel ook Afr. korrek te wees

Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:50 pm
by JOHANNIC
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:58 pm
by Stefan764
Hehehehe... Skies ou Christo, mar ek kon dai een nie weerstaan nie...
Sag slaap
Stef
Re: 55 Grein 243 punte herlaai
Posted: Mon Feb 14, 2011 11:20 am
by fanie17
Hercules het so n paar jaar gelede n baie mooi artikel oor die 243 in Jatersvereniging se tydskrif geskryf, sal soek en plaas