Page 1 of 1
Roepkursus in Upington
Posted: Wed Mar 19, 2014 7:40 pm
by Bonkie
Goeie naand almal.
Ek wil n kursus in Upington laat aanbied, ek wil net weet of daar balangstelling is voordat ek die reelings begin maak??
Kursusaanbieder:Taffie Mulder
Nagjag demonstrasie.
Kostes-R1500 -00 per persoon wat DVD en CD met 40klanke insluit.
Groete Bonkie
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Thu Apr 10, 2014 8:30 pm
by slang
Is di kursus nog in die pyplyn?
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Thu Apr 24, 2014 9:29 pm
by Johan04
Bonkie,as ek jy is sal ek begin by boereverenigings om en naby Upington,bemark dit daar,ek glo jy sal dan reaksie kry.
Ons het naby Groblerhoop een gehou,so 15 manne het dit bygewoon en was n groot sukses.
Johan
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Thu Apr 24, 2014 9:52 pm
by Bonkie
Naand
Jammer ek was baie besig die laaste tyd.Slang ek het baie min terugvoering gekry,so ek gaan nou maak soos Johan gese het en met boereverenigings praat en kyk of ek nie n kursus in Upington kan reel nie. Johan dankie vir die raad sal defenitief dit doen.
Lekker aand verder.
Groete.
Robert
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Fri Apr 25, 2014 5:49 pm
by Johan04
Robert Young,is dit jy?
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Tue May 06, 2014 1:58 pm
by Page
Dag se daar, ek stel ok belang om di kursus by te woon hang net af van di datum.
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Tue May 06, 2014 3:07 pm
by 243Songdaug
Ek ry saam - kortgat.
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Tue May 06, 2014 3:11 pm
by Page
Jy is welkom ons mut net kyk hoe lyk my werk
Re: Roepkursus in Upington
Posted: Wed May 07, 2014 11:34 am
by Bonkie
More
Ja Johan04 dis ek. Ek sal julle dadelik latweet sodra ek n datum het en al die inligting ook opsit.
Groete
Robert