Page 1 of 1

Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 11:04 am
by Jakkie 321
Dagse

Kry nou net oproep oor (vry loop) hoenders wat gevang word en opgevreet word.

Area is gras. Wil graag weet wat julle dink. Ek het ook geen verdere inligting op hierdie staduim nie.

Groette

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 11:23 am
by G-force
Rooikat,jakkals,muskeljaatkat,hond,slang,roofvoels,mense ensv kan almal hoenders vang.Probeer meer besonderhede kry.

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 11:26 am
by BLOK
Meerkat, muishond, huiskat om net nog n paar te noem kan ook skuldig wees

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 1:42 pm
by Frikkiedbr
Dit kan mense ook wees, en soos die manne hier ook gesê het

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 2:36 pm
by andre007
Als wat vleis eet >:+

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 4:47 pm
by BRNO (Pierre)
Homde

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Wed Mar 19, 2014 4:52 pm
by NicoSmit
kol Saunders

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 7:23 am
by Jakkie 321
Nou nie een van die goed wat julle hier bo noem nie.
????
Het hom gekry!!!!!

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 7:24 am
by Frikkiedbr
NOu dis glad nie eties die antwoord nie Jakkie!! :-\
Moenie ons so aan 'n lyntjie hou nie, vertel asseblief ;D

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 7:24 am
by BRNO (Pierre)
Jakkie 321 wrote:Nou nie een van die goed wat julle hier bo noem nie.
????
Het hom gekry!!!!!
Jy sal moet kom se

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 9:31 am
by Jakkie 321
RATEL

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 9:34 am
by Frikkiedbr
Sjoe die een?? :o
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ratel_2006mar_35ESR1_zpse7546730.jpg

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 10:15 am
by Roger
NicoSmit wrote:kol Saunders
++>: ++>: ++>:

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 12:29 pm
by Hein M.
Wonner of daar nog iemand in die SANDF is wat daai ratel kan bestuur :confused:

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 12:30 pm
by Jean Marais
Hein, hoe klink dit my jy't beitjie heimwee??

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 6:41 pm
by Jakkie 321
Frikkiedbr wrote:Sjoe die een?? :o
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ratel_2006mar_35ESR1_zpse7546730.jpg

Ja nee ek het nogal gewag vir die een.

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 8:01 pm
by Hein M.
Jean Marais wrote:Hein, hoe klink dit my jy't beitjie heimwee??
Ai pel. Dis net jammer dat die goed wat 'n spoor trap soos 'n mens nou die voertuie moet bestuur...

:angel:

Hein M

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 9:10 pm
by leendert
Jy sal bietjie sukkel om daai ratel met ñ "varmint rifle" plat te trek....

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 10:10 pm
by Heinz Petersen
Ek het n hele klomp hoender kuikens verloor deur kraaie.

Re: Hoenders opgevreet>

Posted: Thu Mar 20, 2014 10:29 pm
by Johnnie De Wet
Daar het laasjaar so ratel op sy dak gelê tussen Bloemfontein en Brandfort.