Verkyker gebruik as spotting scope
Posted: Wed Mar 19, 2014 8:51 am
Môre maats.
Ek wil graag by julle weet. Ek kyk nou na die Bushnell 10-90x50 Verkyker en die prys op hom is baie billik. Is daar dalk van julle wat so iets gebruik het as 'n spotting scope vir as jy baie ver afstande teiken skiet? Ons weet spotting scopes is maar baie duur? Sal die verkyker op 'n tripod net so lekker werk?
Wat is julle opinies?
Ek luister verder by die radio.