300 Win Mag en Berger VLD koeels

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 300 Win Mag en Berger VLD koeels

Post by Stefan764 »

Hallo Ludwig.

Hou net vas, ek het so rukkie trug oor Bergers gevra en die reaksie was oor die algemeen heel positief. Ongelukkig kan ek nie iets uiter oor die 300 nie...

Glo jou antwoord sal kom...

My pa soek self alternatiewe vir Hornady, selle bekommernis as jy. My raad is, koop 10x boksies (1000x punte) en as jy die 500-merk slaat, begin weer soek. Dit gan n rukkie vat om 500 skote te skiet en in dai tyd behoort n man weer jou "stash" in die hande te kry.

Het jy toe al die Interbonds getoets op die "papier"bokke?

Hornady groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply