Page 1 of 1

Watter roofdier vreet so?

Posted: Tue Mar 18, 2014 9:22 am
by BokLewer(Gary)
Photo0041_001.jpeg
Wat roofdier eet 'n kalf soos dit in hierdie photo? Hierdie baba blouwildebeeste calf gevind is en die agterbene is ook weg geëet?

Re: Watter roofdier vreet so?

Posted: Tue Mar 18, 2014 9:27 am
by ludwichras
Die kalf is seker deur n luiperd gevang en agter gevreet maar ek dink die voorkant is seker deur n kraai of n klein roofdier soos n maskeljat kat of so iets

Re: Watter roofdier vreet so?

Posted: Tue Mar 18, 2014 10:04 am
by BLOK
Baie moeilik om net deur die een foto te kan se. Fotos van die agter gedeelte sou n beter aanduiding kon gee. Ek sien die grond is redelik sag daar, kon julle geen spore find nie. By die oog reken ek dit is kraai, meerkatte of dalk ander kleiner roof / aasdiere gewees.

Kyk ook vir bytplekke aan die keel en lyf, asook krapmerke. As jy nie sien nie slag die oorblywende deel af en soek onder die vel. Meet slagtand merke as dit gedoen het en kom vra dan weer.

Sterkte.

Re: Watter roofdier vreet so?

Posted: Mon Mar 24, 2014 10:49 am
by 2vierniks
Ratel