Page 1 of 1
WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 8:25 am
by bullseye
GOEIE MORE ALMAL
KAN IEMAND MY DALK HELP? EK WIL WEET WAAR EK DIE VINNIGSTE EN BESTE PRYS KAN KRY VIR ZEISS TELESKOOP.
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 9:28 am
by Namib
More Ben
Op forum is Klipspringer kan vir hom vra.Kyk onder Optics/Teleskope die topic Geweerteleskoop vir nag Jakkals skiet op 300m.Sal nie vout maak met n Zeiss nie.
Waar woon jy Ben?
Mooiloop
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 11:05 am
by bullseye
DAGS? NAMIB
EK IS VAN BOTHAVILLE IN DIE VRYSTAAT .BOER IN DISTRIK. SUKKEL OM N BESLUIT TE MAAK OOR WATTER SCOPE OM TE KOOP.MISKIEN WIL EK BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER H?. DIE DING IS DIE TELESKOPE IS VREK DUUR VANDAG EN EK WIL NIE N FOUT MAAK NIE.EK WIL N GROOT VERGROTING TELESKOOP H?,OM VER SKOTE TE KAN SKIET ASOOK OM BENCHREST TE SKIET.
JAMMER DAAR IS NIE EEN SENTRALE PLEK WAAR MENS AL DIE SOORTE SCOPES KON KYK EN TOETS NIE.
GROETNIS BEN.
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 12:49 pm
by Namib
Middag Oom Ben
Ek hoor wat jy se,die Zeiss (3-12 x 56 Diavari 44" kruis)wat ek gekoop het sal nie die benchrest afdeling voldoen nie.Ek het ook maar lank gevat om een te koop.Om die geld oor te betaal was maar moeilik.Tog hier waar ek vandag sit as dit weer daar op neer kom,los hande.
Hier op die form is manne wat die kyk en toets deel al gedoen het.Raat sal jy kry en goeie raat ook so as hulle se "x" werk dan werk hy.Dis wat ek gedoen het ,gekoop en dit werk.Nag jag kan ek met groot sekkerheid se n scope wat werk is n Zeiss Daivari( 3-12 x 56) daar is nog ander wat ook werk.As jy gehoor het wat die manne se,kan jy net gaan koop met rustigheid in jou hart.(ek is ook n Brand)
Mooiloop
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 6:17 pm
by Pvdw
Jy al reg gekom Ben?
Vriend van my werk vir Zeiss. Hy is by die lab toerusting afdeling. Weet nie of hy kan help nie maar as jy sy nr. soek en wil probeer, stuur my 'n PM
Peet
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Mon Jan 31, 2011 7:31 pm
by Piet Breedt
Safari & Outdoor hou hulle ook aan vir baie goeie pryse
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Wed Mar 09, 2011 3:59 pm
by Christoff Bosch
Agente is Whysalls in durban maar glo nie hulle sal direk aan publiek verkoop nie. Groete
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Thu Mar 10, 2011 8:14 am
by Drenalinjunkie
Ek kan al die winkels se pryse verbeter. Pm my met wat jy soek en ek sal pryse vir jou kry.
Re: WIE IS ZEISS TELESKOOP AGENTE ?
Posted: Thu Mar 10, 2011 11:14 am
by bullseye
HALLO MANNE
DANKIE VIR JUL BEREIDWILLIGHEID OM TE HELP. EK HET KLAAR REG GEKOM BY KLIPSPRINGER
MOOI DAG
THYS