Page 1 of 1

Bushnell Legend Ultra HD

Posted: Sun Mar 16, 2014 7:13 pm
by Langes
Naand almal

Ek is aan die rond kyk vir 'n nuwe teleskoop vir my 308. Die Bushnell Legend ultra HD 4.5-14x44 met die mil dot kruis het my oog gevang. Hy pas ook in my buget(+- R5000) .

Het iemand ondervinding met die teleskoop? Is dit goeie waarde vir geld?

Ek luister vir terugvoering.

Groete