coyote jag in America
Posted: Sat Mar 15, 2014 6:08 am
dagse
op ons bemarking trip na Amerika het geleentheid gehad om bietjie te jag ook, hier is paar fotos van coyotes
wat my friend vir my ingeroep het met sy foxpro, meeste jagte word in die dag gedoen,
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DSCN0819.jpg
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DSCN0824.jpg
Die swart kleur variasie is baie skaars ek was gelukkig om die een te kry,
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DSCN0814.jpg
ons sit plekke was meestal soos die waar jy bietjie hoogte het,