Page 1 of 1
voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 10:37 am
by Rommel
Dagsê
As mens n voertuig in SA koop en wil registreer in Namibië, is daar invoer tax en hoe werk die besigheid?
n Persoon van Namibië wil my bakkie koop en ek is effe onrustig oor die besigheid, wil net bietjie duidelikheid kry oor die saak.
Dankie
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 10:40 am
by Flip Nel
Ja daar is invoer tax en hy sal moet 'n Poliesie Clearence kry, laas wat ek gehoor het is die tax noggal styf
groete
Flip
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 11:05 am
by Rommel
Dankie Flip!
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 11:16 am
by Chevvy SS
Nagmerrie om dit oor die grens te kry.
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 11:42 am
by Flip Nel
Chevvy SS wrote:Nagmerrie om dit oor die grens te kry.
Dit kan jy weer sê
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 12:01 pm
by Stefan Fourie
Kontak vir Johan Nagel van Namibia Clearing Agents by 063 280909, hy sal jou met alles help.
Hy betaal 16.5% BTW op die voertuig se waarde of SA kooprys (14% uitgesluit). Indien hy hierdie kant vir BTW geregistreer is en die voertuig kwalifiseer om in sy besigheid of boerdery gebruik te word eis hy al daardie BTW weer terug.
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 12:40 pm
by Rommel
Thanx Stefan
Re: voertuig van SA na Namibië
Posted: Fri Mar 14, 2014 1:19 pm
by Triple2
Ons maak gebruik van Secure crossings in Upington vir die tipe dinge.
Gesels met Carina, sy sal kan raad gee.
Groete
Devan
Secure Crossings
Sel: 0027 (0) 82 775 8794
Tel: 0027 (0) 54 - 331 3563
Fax: 0027 (0) 54 - 331 3564
Fax: 0027 (0) 86 502 1032
email:
securecrossings@telkomsa.net