Page 1 of 1

Beretta 6.35 pistooltjie - Mahala

Posted: Fri Mar 14, 2014 8:28 am
by Geno
Soos die opskrif lees.

Geweertjie is in Pretoria.
Voorwaarde: Wie hom vat moet voor Junie lisensie kry.

Re: Beretta 6.35 pistooltjie - Mahala

Posted: Fri Mar 14, 2014 9:50 am
by Giepie
Geno, pm gestuur

Re: Beretta 6.35 pistooltjie - Mahala

Posted: Fri Mar 14, 2014 4:16 pm
by Geno
Manne.
Giepie was eerste. Die geweer is syne.

Re: Beretta 6.35 pistooltjie - Mahala

Posted: Fri Mar 14, 2014 9:40 pm
by Rasmus
Ek het n paar pitte vir die pistool waarvan ek ontslae moet raak. Laat weet as jou liksens goedgekeur is dan maak ons plan.

Re: Beretta 6.35 pistooltjie - Mahala

Posted: Fri Mar 14, 2014 10:12 pm
by Giepie
Dankie Rasmus, sal laat weet.