Page 1 of 1

Rudolph T3 Reticle Subtensions

Posted: Thu Mar 13, 2014 4:07 pm
by Wilhelm Schultz
Middag manne.
Hoop als gaan nog goed?

Ek will graag weet wat die sub tensions of die spasies tussen die lyntjies van die kruishaar is.
Hoop iemand kan my help.
Baie dankie.

Re: Rudolph T3 Reticle Subtensions

Posted: Thu Mar 13, 2014 4:58 pm
by william007
Ek hoop dit gaan jou help

Re: Rudolph T3 Reticle Subtensions

Posted: Thu Mar 13, 2014 5:00 pm
by william007
En hulle werk 100% baie lekker scope daai
Hy is net baie fyn dis van stil hou
hoop jy kom reg wilhelm

Re: Rudolph T3 Reticle Subtensions

Posted: Thu Mar 13, 2014 5:12 pm
by Wilhelm Schultz
Baie dankie manne waardeur dit baie

mooi dag vir julle verder

Re: Rudolph T3 Reticle Subtensions

Posted: Fri Mar 14, 2014 11:35 am
by Armand Steenkamp
Lyk maar na n ingewikkelde affere