Page 1 of 3
Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Sat Jan 29, 2011 10:34 am
by Flip Fouche
Dag almal
Ek is redelik nuut op die forum. Stef het my gevra om van tyd tot tyd die kalf pryse hier te plaas.
Prys 28/01/2011
180-200 kg = R20.50
200-240 kg = R19.80-20.20
250+ R19.50
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Jan 31, 2011 11:36 am
by Stefan764
Hallo Pa
Dankie vir die pryse, dink hier is nogal n paar ouens wat dit nuttig sal vind.
Welkom opi Forum, bly pa leer darem ietsie daar onder die Herlaai bladsy! Ekt vir Wouter dai details gemail.
Groete
Stef
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Jan 31, 2011 2:05 pm
by Gerhard
Stef,
Nou beter jy jouself gedra hoor....

Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Jan 31, 2011 2:12 pm
by Louis102
Flip, julle koop nie kallers hier in die suide van Namibi? van tyd tot tyd nie? Het darem so paar koeie wat hier eenkant van die dorpers loop.
Louis
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Jan 31, 2011 9:27 pm
by Flip Fouche
Louis
Waar in die suide en hoeveel kalwers is daar?
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Wed Feb 02, 2011 6:55 am
by Flip Fouche
Louis
Laat weet asb waar in die suide is die kalwers.
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Wed Feb 02, 2011 7:39 am
by Louis102
Flip
Gaan jou so bietjie later PM, maar ek kan nie op die oomblik 'n lorrie volmaak nie, sal nog moet bylas en bees is mos maar bietjie, bietjie hierlangs - eintlik maar skaapw?reld. (Sien egter die bees is besig om meer te raak)
Louis
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Tue Feb 15, 2011 7:14 am
by Flip Fouche
Pryse 14/02/11
180--220 kg R20.50
220--260 kg R19.20
260+ R18.50
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Feb 21, 2011 7:04 am
by Flip Fouche
Pryse op 18/02/11
180--220 kg R19.50
220--250 kg R18.80
260 kg + R18.00
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Feb 21, 2011 8:52 am
by krisie
Flip
Is jy `n spekulant, koop jy speenkalwer en groter? Kan opstuur na SA as julle belangstel. Indien jy nie persoonlik koop nie kan jy `n voerkrale se kontak besonderhede vir my stuur asseblief
Krisie
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Wed Mar 02, 2011 6:56 am
by Flip Fouche
Krisie
Ek doen aankope vir twee voerkrale en n abbatoir.Die pryse by ons het onder groot druk gekom.Die hoof rede is agv dat twee baie groot voerkrale hulle aankope totaal verminder het vanaf ongeveer 18/02/2011.Hulle doen ook groot besigheid in Namibie.
Sal later met jou kontak maak,ons beplan om n week Namibie toe te gaan om te sien hoe werk die veilings daar.
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Thu Mar 03, 2011 6:41 am
by FrancoisN
Hier in die Oos Vrystaat het die speenkalwers se prys sommer na R17 toe geval. Wonder wat die invloed van bek en klou op die pryse gaan h??
Groete
Francois
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Sat Mar 05, 2011 9:05 am
by Flip Fouche
Hier in Vryburg lyk dit of die kalf prys wli stabiliseer.Wat die bek-en klouseer betref kan die slagpryse dalk baie daal a g v bv huide wat nie uitgevoer mag word nie en ook so lewendehawe na Maurituis en Swaziland.
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon Mar 14, 2011 7:35 am
by Flip Fouche
Speenkalf prys 14/03/11
180-220kg R18.80
220-250KG R18.00
260KG+ R17.50
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Tue Mar 22, 2011 7:59 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 22/03/11
180-220kg R17.50
220-250kg R17.00
260kg+ R16.50
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Tue Mar 29, 2011 7:40 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 29/03/11
180 - 220kg R18.50
220-250kg R17.50
260kg+ R17.00
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Tue Apr 05, 2011 8:57 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 05/04/11
180--220 kg R19.50
220--250 kg R18.20
250 kg + R17.50
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Tue Apr 19, 2011 6:56 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 19/04/2011
180--220kg R20.50
230--250kg R18.80
250--280kg R17.80
300+ R16.50 -1c per kg oor 300 kg
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon May 09, 2011 8:50 am
by Rasmus
Hallo Flip
Hoe lyk die huidige pryse asb.
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon May 09, 2011 10:27 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 09/052011
180-220kg R19.00
230-250kg R18.20
250-280kg R17.50
300kg + R16.20 -1c per kg oor 300
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon May 09, 2011 10:59 am
by Rasmus
Dankie Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon May 23, 2011 9:33 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 23/05/2011
180-220kg R19.20
230-250kg R18.30
250-280kg R17.50
300kg + R16.20 -1c per kg
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Mon May 30, 2011 9:02 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS 27/05/2011
Die pryse van verlede week is onveranderd.
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Thu Jun 16, 2011 5:22 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS Amalia Speenkalf veiling 15/06/11
180 -200kg R19 tot R19.80
200-240kg R19 tot R19.50
250-280KG R18.30 tot R19.30
290kg+ R17.50 tot R18.20
Daar was 2820 kalwers op aanbod. Gemiddelde prys oor al die kalwers was R18.65 / kg
Groete
Flip
Re: Speenkalf prys - Vryburg
Posted: Sun Jul 03, 2011 11:15 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS Vryburg 01/07/2011
180-200kg R19.00
220-250kg R18.80 tot R19.55
260-280kg R18.50 tot R19.00
Groete
Flip
N S Ek vertrek vandag Namibie toe saam met twee vriende.Gaan probeer om so drie speenkalf veilings by te woon om gehalte en prys van die kalwers waar te neem.Sal verseker 08/07/2011 by Gobabis se veiling wees.
Gesels weer volgende naweek.
Flip