Page 1 of 1

Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Tue Mar 11, 2014 10:40 pm
by birklec
Goeie Dag Lede!
Weet iemand dalk wie verkoop die teleskope hier in SA?

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Tue Mar 11, 2014 11:25 pm
by Arnold
Safari & Outdoor het so tyd terug Falcon teleskope gehad

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Wed Mar 12, 2014 9:26 am
by birklec
Baie dankie Arnold
Hulle hou glo nie meer die falcon teleskope aan nie.
Is daar enige ander plek?

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Wed Mar 12, 2014 4:48 pm
by birklec
Weet niemand?

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:02 am
by Capt. Yoda
birklec ek wil nou nie vir jou se die mense verkoop dit nie maar hulle het al die jare
http://www.airgunfanatix.co.za/product. ... &catId=101

Die besigheid is blykbaar nou onder nuwe bestuur/eienaar maar die manne het baieeeee probleme met die vorige eienaar gehad.
Laat weet my watse model jy soek dan vind ek vir jou by die nuwe eienaar uit of hy jou kan help.Die mense wat al met hom te doen gekry het se hy is n goeie ou om mee besigheid te doen.

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:22 am
by birklec
Baie dankie Capt.
Ek is opsoek na die Falcon Menace 5-25x50 of 56mm

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:33 am
by Capt. Yoda
Sal by die man hoor of hy jou kan help

Re: Wie in SA verkoop Falcon Menace teleskope

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:41 am
by birklec
Baie dankie Capt.