Page 1 of 1

Wanted:Bowtech Invasion of Mathews monster MR7/6

Posted: Tue Mar 11, 2014 9:55 pm
by JHS
Naand almal
..Ek is graag opsoek na die boonste drie boe asb.. die limbs moet tussen 60 en 70 pond wees asb ..As enige iemand wat van so I boog in die in die mark of dalk iemand ken wat so boog wil laat gaan laat weet my asb ..
waardeur

lekker aand verder

Re: Wanted:Bowtech Invasion of Mathews monster MR7/6

Posted: Tue Mar 11, 2014 10:03 pm
by reggie
Ek het vir jou Monster 6 as jy belang stel.
Het nek besering op getel en het besluit een van die boe moet gaan omdat ek op die oomblik nie meer skiet nie.
Regardt 082 847 6333

Re: Wanted:Bowtech Invasion of Mathews monster MR7/6

Posted: Tue Mar 11, 2014 10:08 pm
by JPS
JHS,

Ek het bowtech invasion, pm my as jy belang stel dan stuur ek foto's

Groete
JP

Re: Wanted:Bowtech Invasion of Mathews monster MR7/6

Posted: Tue Mar 11, 2014 11:34 pm
by JHS
Pm gestuur ..dankie

Re: Wanted:Bowtech Invasion of Mathews monster MR7/6

Posted: Thu Mar 27, 2014 10:26 pm
by JHS
ek wil net se dat ek nie meer in die mark is vir i oog nie het een gekry dankie en dankie vir die insette