Page 1 of 1
Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 2:09 pm
by atplay
Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 2:27 pm
by cassie_calvinia
wat van henk se reflex?
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 2:58 pm
by maxboostsa1
atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
Ek het n Huntbuddy van Henk op my 223... hy is baie klein en maak nie die geweer baie swaar nie.
Hy is glad nie dood stil nie maar maak die geweer stil genoeg dat dit nie ongemaklik is as jy skiet sonder oogbeskerming.
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:25 pm
by Armand Steenkamp
maxboostsa1, jy bedoel seker oorbeskerming?
Groetnis
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:32 pm
by Silent Hunting
atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
Sover ek weet maak Clarence net die een tiepe KD. Hunt Buddy is my produk, Silent Hunter.
As jy hom lekker stil wil maak, sit die nuwe een op. As jy 'klein en kompak' wil he wat nog steeds redelik stil is, kan ek vir jou die nuwe een maak van 150mm x 32mm met sy 10 baffels. Hy sal wel effe harder wees weens kleiner kapasiteit.
Groete,
Henk
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:52 pm
by cassie_calvinia
daai 10 baffles werk bitter lekker
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:53 pm
by atplay
cassie_calvinia wrote:wat van henk se reflex?
Henk se reflex sit 150mm by teenoor die "nuwe een" se 160mm.
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:57 pm
by cassie_calvinia
ja, maar hy is 'n derde ligter, en, ddie 10 baffles maak 'n groot verskil!
saag sommer die loop so 4duim korter! haha
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:57 pm
by atplay
Silent Hunting wrote:atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
Sover ek weet maak Clarence net die een tiepe KD. Hunt Buddy is my produk, Silent Hunter.
As jy hom lekker stil wil maak, sit die nuwe een op. As jy 'klein en kompak' wil he wat nog steeds redelik stil is, kan ek vir jou die nuwe een maak van 150mm x 32mm met sy 10 baffels. Hy sal wel effe harder wees weens kleiner kapasiteit.
Groete,
Henk
Jammer my fout, dat ek nou die manne kan deurmekaar maak

Vra groot om verskoning!
Ek stoei omtrent nou met hierdie ding. Ek kom terug na julle toe, baie dankie vir die raad.
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 3:58 pm
by atplay
cassie_calvinia wrote:ja, maar hy is 'n derde ligter, en, ddie 10 baffles maak 'n groot verskil!
saag sommer die loop so 4duim korter! haha
Ek is klaar huilerig om groefdraad aan daai loop te sny

Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Tue Mar 11, 2014 4:00 pm
by cassie_calvinia
ja maat! dit kan ek glo!!!
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Posted: Wed Mar 12, 2014 8:34 am
by maxboostsa1
Armand Steenkamp wrote:maxboostsa1, jy bedoel seker oorbeskerming?
Groetnis
O jis ... tik soos my gt... ja oorbeskerming