Page 1 of 1

Buffalo Bore

Posted: Fri Jan 28, 2011 12:28 pm
by AndreK
Waar kan jy .357 Mag, Buffalo Bore ammunisie in Suid Afrika koop.

Ander

Re: Buffalo Bore

Posted: Fri Jan 28, 2011 5:46 pm
by Robert
Andre
Se vir ons van waar is jy. Stel jou self bietjie voor. Dis net lekker as ons weet met wie ons praat

Robert

Re: Buffalo Bore

Posted: Fri Jan 28, 2011 8:45 pm
by James Wilson
Robert wrote: Andre
Se vir ons van waar is jy. Stel jou self bietjie voor. Dis net lekker as ons weet met wie ons praat

Robert
en die gemeente se Amen!