Begin 2014 met n wielneus
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:00 am
hallo daar almal,
Ek was daar by my Oom Fanna die naweek om so bietjie te kuier en so aan. Ry mos toe n draaitjie Vrydagmiddag daar om die mielielande om te sien of die varke nie te veel skade doen nie, toe die meneer voor ons uitglip.
Nou nie die grootste tande ooit op n vark nie, maar dit was n ou vet meneer wat geval het. En sommer ook n lekker begin vir die nuwe seisoen.