Page 1 of 1

Vark klanke asb

Posted: Mon Apr 06, 2009 9:43 pm
by Yalair
Enige iemand wat kan help asb.

Ek het my varkklanke wat ek gehad het iewers verle, kan iemand my help asb, as jy kan email vir my, sal dit vreeslik wardeer.

Dankie

Re: Vark klanke asb

Posted: Tue Apr 07, 2009 10:01 am
by Kruger
PM my met jou email adres of plaas dit hier, dan stuur ek dit vir jou. Het onlangs twee vlakvark bere geskiet met die geluide. Groete

Re: Vark klanke asb

Posted: Tue Apr 07, 2009 10:56 am
by Yalair
Kruger
venterbr@mweb.co.za
Vreeslik dankie.

Re: Vark klanke asb

Posted: Tue Apr 07, 2009 3:16 pm
by Yalair
Kruger
Baie dankie, ek sal laat weet wat gebeur.

Ben

Re: Vark klanke asb

Posted: Tue Jul 07, 2009 5:23 pm
by Hunter xxx
Kan jy dit vir my ook tog stuur ASB.
Groete :)

Re: Vark klanke asb

Posted: Fri Jul 17, 2009 12:19 pm
by Foxhound
kan jy my dalk help i.v.m roep hierdie tyd van die jaar,ek konsentreer maar meestal op prooi die tyd van die jaar omrede daar nie eintlik veel fireworks is soos bv tewe wat op hitte is ens nie?

Stuur my 'n boodskap met jou e-mail addres dan sal ek vir jou n paar vark klanke aanstuur!

Re: Vark klanke asb

Posted: Fri Jul 17, 2009 9:34 pm
by koos
Naand almal,

Ek het onlangs 'n gesprek gehad met 'n omie van Zululand oor bosvarke. Hy s? hulle vat sommer 'n klein speenvarkie saam as hulle bosvarke gaan jag. Hulle knyp die speenvarkie net sodat hy skreeu, dan kom kyk die bosvarke en so skiet hulle dan die bosvarke. So miskien kan iemand 'n speenvarkie se benoude geskree opneem en dit probeer.

Groete