Re: Rudolph Optics stalletjie by 2014 IWA skou
Posted: Sun Mar 09, 2014 6:10 pm
Hi Rudolph.Bly dit het goed gegaan.Besit 3 van jou produkte en baie tevrede.Dankie vir jou deursettingsvermoe wat dit vir ons moontlik gemaak het om sulke kwaliteit produkte as ook diens te kan ervaar vir die prys wat ons betaal is daar min wat jou produk gaan klop.Sal net een of ander tyd wil gesels oor die V1-6_24x50 se t3.Sukkel bietjie in die aand maar andersins puik !!!