Page 1 of 1

Geen geelvis vang nie...

Posted: Fri Mar 07, 2014 10:23 am
by henried
WOW, kyk die vloei...

Re: Geen geelvis vang nie...

Posted: Fri Mar 07, 2014 10:38 am
by FCLoretz
YOH, daai water loop omtrent. Ek was verlede sondag by Eendekuil en het 2 klein geles gevang van ongeveer so 20cm elk

Re: Geen geelvis vang nie...

Posted: Fri Mar 07, 2014 10:42 am
by Frikkiedbr
Hopelik spoel al daai gemors uit die water en mens weer bietjie skoon water kry :)

Re: Geen geelvis vang nie...

Posted: Fri Mar 07, 2014 10:58 am
by Zack Benade
Ek was laas naweek by Gariep dam. Die water was mooi skoon totdat Eskom begin krag Generate. Dit vat 'n paar uur om weer mooi skoon te word. Wat lekker is dat die vis gewoont is aan die skielike versnellings van water as die sluise oopgaan.
Ons was 'n paar klios weg van die damwal en binne minute was die river baie sterk.

As jy nie op jou hoede is nie kan jy 'n probleem hĂȘ. Ek sal geen Waider aanbeveel nie. Dis moeilikheid soek.

Tussen ons drie het ons 29 geelis gevang. Nou is ek darem nie meer so groen nie. ++>:

Re: Geen geelvis vang nie...

Posted: Fri Mar 07, 2014 2:53 pm
by Carl
Lekker man Zack!

Ek kan onthou toe die Vaal op +2000cumecs was!