7mm teleskoop - watter een...
Posted: Thu Mar 06, 2014 3:06 pm
Mnre,
Hoop dit gaan voor die wind. Ek het n 7mm Rem Mag Musgrave en het tans 'n Vortex Crossfire 3-9 x 50 op hom wat ek graag wil trek na die 243 toe aangesien die moeg is vir die Tasco wat hy op het... ek skiet 80% van die tyd in die bos en 20% vlaktes met beide guns...
Ek het baie gehou van die Redfield scope wat ek noudiedag op 'n 3006 gesien het. Lyk na beter kwaliteit as die Vortex wat ek nou op het. Sal graag wil weet wat dink die manne wat weet van die Redfield (Revolution of Revenge), watter vergroting? waar kan een teen 'n goeie prys kry?
Gesels rustig, ek luister aandagtig.
Groete
Zach