Page 1 of 1

Scope vir .223

Posted: Wed Mar 05, 2014 8:28 pm
by Bonkie
Goeie Naand

Ek het 'n .223 en wil hom gebruik vir springbok jag en jakkals jag. Ek skiet gereeld in die nag, ek kyk na lynx se 8x56 IR en lynx se 2.5-10x56IR. My budget is R7000. Wat stel julle voor?




Groete Bonkie

Re: Scope vir .223

Posted: Thu Mar 06, 2014 2:37 pm
by SNIPER
Kyk na Rudolph

Goeie waarde vir geld

Groete

Sniper

Re: Scope vir .223

Posted: Thu Mar 06, 2014 2:41 pm
by Pvdw
As jy na vergrooting kyk vir 'n 223 sou ek so rondom 14-16X gaan. Ek het 'n 10X op myne en as jy die dag begin speel wens jy gou jy het iets sterker gekoop.

Die Nikon Monarch 4-16X50 sou ek ook oorweeg as ek jy was.

Re: Scope vir .223

Posted: Thu Mar 06, 2014 2:50 pm
by Bonkie
Baie dankie vir julle bydrae ek gaan nou definetief na sterker vergroting kyk.

Groete Bonkie