Page 1 of 1
Tonevale farm naby Empangeni
Posted: Thu Jan 27, 2011 9:15 am
by Chopper
Dags? k?rels.
Kan enige van julle vir my meer inligting gee rakende Tonevale Farm naby empangeni. Daar is goeie jag geleentheid daar en ek stel belang in van hul diere.
Hoop iemand kan help.
Groete
Chopper
Re: Tonevale farm naby Empangeni
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:54 pm
by worshond
Het noudie dag sien hulle adverteer buffels maar het nog niks van hulle jag geleenthede gehoor nie maar ken n lekker plek in Colenso waar die pryse netso redelik is as jy nie regkom nie.
Re: Tonevale farm naby Empangeni
Posted: Fri Jan 28, 2011 9:38 pm
by Foxcreek
Worsie
Moenie vergeetni, ek soek 'n plek hier in KZN met goeie prys vir 'n kudu'tjie die winter.
Foxcreek.
Re: Tonevale farm naby Empangeni
Posted: Sat Jan 29, 2011 8:24 am
by worshond
Pm my jou kontak no.
Re: Tonevale farm naby Empangeni
Posted: Sat Jan 29, 2011 10:45 am
by Chopper
Ek is eintlik opsoek na wild nader aan die huis!! Vrystaat Noord-Kaap