Annealer
Posted: Tue Mar 04, 2014 3:43 pm
Dagsê
Hier is n annealer wat ek gemaak het, is horisontaal en vertikaal verstelbaar. Staal kom uit die scraphoop, 2 klampe het my R160 gekos, 1 welding rod, 4x 8x100mm boutjies+al die moertjies-R12. Torch en boortjie het ek gehad.
Doppe is elke keer dieselfde afstand van vlam en vlam se fokuspunt ook konstant, dop vir dop.