Page 1 of 1

spasie tussen loop en voorlens?

Posted: Mon Mar 03, 2014 7:06 am
by Francois B
More more ek het my burris 6-20*50 op n howa 243 varmint gemount , maar die spasie wat hy oor die loop gaan is , maar minder as 1mm is dit n probleem of moet ek hoer ringe laat opsit? Dankie by voorbaat

Re: spasie tussen loop en voorlens?

Posted: Mon Mar 03, 2014 7:09 am
by Johan JvR
As 'n R100 noot losserig daar inpas is dit reg.

Dink Blok skiet sy 300 ook so sonder probleem.

Re: spasie tussen loop en voorlens?

Posted: Mon Mar 03, 2014 7:39 am
by Francois B
Baie dankie ja hy val sommer deur!

Re: spasie tussen loop en voorlens?

Posted: Mon Mar 03, 2014 8:24 am
by Arnold
Ek sit hulle ook so as ek kan en het nog nooit probleme gehad nie ...

https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Rem700%20300wm/300WM%20Boyds/small7.jpg

Re: spasie tussen loop en voorlens?

Posted: Thu Mar 06, 2014 8:19 pm
by Sangoma (IAN)
Lekke combo daai Arnold!!