Page 1 of 1

Vir julle Toyota manne

Posted: Sun Mar 02, 2014 9:34 am
by tripodmvr

Re: Vir julle Toyota manne

Posted: Sun Mar 02, 2014 10:54 am
by Heinz Petersen
HY skud, maar hy het nie n einde nie. Gaan ry nou met enige nuwe maak modelle so dan kos dit jou om nou n vriend te bel.

Re: Vir julle Toyota manne

Posted: Sun Mar 02, 2014 2:37 pm
by Hugov
So solid front axle Toyota Hilux is absoluut ysters!!
Groete H

Re: Vir julle Toyota manne

Posted: Sun Mar 02, 2014 4:51 pm
by spekieries
Het ook so 2.4 dubbelkajuit gehad. Dit as toe Toyota nog "trokkies" gebou het.